Page 1 of 1

Kwaliteit Inspeksie

Elke afdelingshoof moet die kwaliteit by elke produksie punt in sy afdeling drie keer 'n dag nagaan. 10h30, 13h30, 16h30

Afdelingshoof

Hiermee bevestig ek dat ek kwaliteit inspeksie gedoen het by

Projeknaam

Komponent/e naam

Tegnikus se naam

Watter fout of probleem het jy waargeneem / voorkom / verbeter?